Hi, ek is 'n Suid-Afrikaner. My naam is Samantha. Ek hou van kuns op rekenaar sowel as kuns by die huis. Ek verf alles wat voorkom. Chalk painting is my gunsteling. Ek het hierdie kat mooi gemaak op Paint.net. 